Boeremark ZA

PDFPrintE-mail
20 Peper balle / rounds50 Harde Paint Balle

4000 x 2.4 m x 20mm Plastiese Dropper hol
View Full-Size Image


4000 x 2.4 m x 20mm Plastiese Dropper hol

Price per Unit (Bondel): R36 000.00

Ask a question about this product

Vier Duisend Pale x 2.4 meter, hol, 20 mmm

Voordele: Roes nie.

Is koue, sowel as hitte bestand.
Word nie deur miere gevreet nie.
Hoef nie geverf te word nie.
Ultra-violet bestraal bestand.
Voorkom dat drade breek, as wild in heining vas hardloop.

Watter lengte en diktes is beskikbaar?
Die droppers word in verskeie lengtes en diktes vervaardig volgens u behoeftes?

Standaard diktes:
20 mm (Populér) 
25 mm 
28 mm - 30 mm
35 mm
50mm - 60 mm, ens.

Hoe lyk die droppers? 
'n Swart struktuur, rond, hol of solied met gleffies van 1 cm uitmekaar gespasiëer. Word hol en solied vervaardig, afhangend van u behoefte.

 

Kan die droppers breuk?
Die dropper kan buig en sal na sy posisie terug beweeg sonder om te breuk.

Kan die droppers brand?
Ons het gevind wanner 'n veldbrand deur die draad trek, word die droppers nie beskadig nie.

Wat het die spare in?
PE HD/LD, Masterblack, ens.

Waar kry ons plastiek?
Ons koop afval plastiek van smouse, fabrieke en asook plaasboere.

Waarvoor kan dit gebruik word?
Wild-, Bees-, Skaap- en elektriese heining en vir enige draad wat gespan moet word, ens.

NB: Hierdie dropper is duursaam en bekostigbaar en behoort 'n leeftyd te hou, onder gunstige omstandighede.

 

 









Nuus

BOEREMARKTE IN OMGEWING

Sa Sep 11 @05:30 - 09:30VM
Pretoria Boeremark
Sa Sep 11 @07:00 - 01:00NM
KLEINFONTEIN BOEREMARK

VirtueMart Product Categories

Inkopie Trollie

VirtueMart
Your Cart is currently empty.

VirtueMart AJAX updater

Nuus

Populêrste

Kontak Ons

Kontak ons asseblief by die volgende.

  • Adres: P.O. Box 4602 - Pretoria - 0001
  • Tel: 0799641015