| Pretoria Boeremark |
|
|
|
Saturday, 31 July 2010, 05:30 - 09:30
| by
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
| Hits : 570 |
|
TYE:
Elke Saterdag oggend van die jaar. Vanaf 5:30 tot 9:30 die oggend, behalwe op Christelike Godsdienstige dae.
STALLETJIES
Wat kan jy kry op die Boeremark?
Daar is 'n magdom van produkte. Suiwelprodukte: Groot aantal verskeidenheid van Kass en Jogurt. Tuisgekook: Koeke, Klein koekies, Koeksissters, Konfyt, net te veel om te noem. Honde en troeteldier kos. Doen_jou_self gereedskap, Lekker snysernye geregte om daar aan te smul. Warm boerekos, Egte Boere vetkoeke, Boerevleisrolle.. Klere en Skoene om van te kies en te keur. Alle soorte groentes , vrugtes en blomme van die plaas. Vars - nog selfde oggend gepluk Tuis gemaakte juweliersware. Wel kom en kyk - jy sal nie spyt wees nie. Wees vroeg daar, sodat jy die beste en mooiste kan kies
Van die Stalletjies op die Boeremark en hul kontak besonderhede
Wil jy stalletjie op sit? Kostes: R280 toetree geld die eerste keer en daarna R80 per Saterdag . Die uitstaller bring sy eie tafel en stoel. Vereistes: Produkte moet uniek Suid-Afrikaans wees: Produkte wat welkom is Tuis gekook, Boerdery produkte, Suiwel produkte, Plante. Kontak Johan Van Wyk die organiseerder. Die eerste keer dat jy jou stalletjie wil opsit, moet jy voor 5:15 die oggend daar wees en met hom die vorige dag / week n afspraak mee gemaak het.. Toetree geld moet betaal word in kontant. Daarna sal 'n staanplek aangewys word. Stalletjies moet nie later as 5:45 opgeslaan wees nie.
Om Johan te herken op die Boeremark . Hy loop altyd rond met sy klein Jack Russel hondjie. Johan se kontak besonderhede is: Lloopfoon 0824163900 en huis no 012 -8031170.
Boeremark.co.za of Kyknou.net. : Is geensins verbind met enige Boeremark nie, maar uitstallers is welkom om hul produkte / dienste op ons web blad te plaas teen 'n minimale koste. Vanaf R360 n jaar
*Godsdienstige dae: Geloftedag 16 Desember en Kersfees. |
|
Location : Pioniers museum, Silverton |
Back
JEvents v1.5.3
Copyright © 2006-2009
|