Boeremark ZA

HANDELGIDS

Boeremark.co.za EN Kyknou.net,  bring u die geleentheid om nie net plaaslik, maar ook oorsese markte te ontwikkel. Nuwe tegnologiese moontlikhede stel nuwe geleenthede daar. Nou is dit U kans om 'n nuwe effektiewe wyse u onderneming oor landsgrense te neem en nuwe kliente te ontgin. Maak gebruik van die voordele en geleenthede wat Boeremark  aan u bied.

Boeremark is ‘n inligtings georiënteerde diens. Boeremark streef daarna om inligting en dienste oor ‘n wye spektrum te koördineer en 24 uur per dag tot die gebruikers se beskikking te stel.

Boeremark bied ‘n effektiewe kommunikasie kanaal waar daar keuses is. ‘n Keuse om te lees, te koop, te verkoop, te bemark en om navraag te doen. ‘n Keuse bo alles om die stilswye te verbreek en die wêreld te betree.

AANBIEDING: Wil jy deel wees van die wenspan - van so min as R50 'n jaar kan jy nou jou produk op Boeremark se e-handel portaal bysit. 5% Kommissie word gehef met elke transaksie. onderhewig aan goedkeuring.

 

 

Nuus

BOEREMARKTE IN OMGEWING

Sa Sep 11 @05:30 - 09:30VM
Pretoria Boeremark
Sa Sep 11 @07:00 - 01:00NM
KLEINFONTEIN BOEREMARK

VirtueMart Product Categories

VirtueMart AJAX updater

Nuus

Populêrste

Kontak Ons

Kontak ons asseblief by die volgende.

  • Adres: P.O. Box 4602 - Pretoria - 0001
  • Tel: 0799641015